Gaan na inhoud

opsom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek som op   
(in bysin)   ... dat ek opsom  
Verlede Tyd  ek  het opgesom  
Onbepaalde wys op te som   
Teenwoordige deelwoord opsommend   
Verlede deelwoord opgesomde   
op + som
op•som
Om die een na die ander te noem
  1. Die vaardigheid om op te som is een van die belangrikste vaardighede wat 'n taalonderwyser vir 'n kind kan aanleer.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: summarize(en)
Nederlands: opsommen(nl)