Gaan na inhoud

opsommend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordopsom
Bywoordelikopsommend
Attibutiefopsommende
op•som•mend
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat opsom, terwyl dit opsom
  1. Opsommend kan gesê word dat die Cr(CO)2(L)-fragment (L is PPh3, CO en CS) die reaktiwiteit van die areen verhoog, selektiewe reaksies bevorder en in sekere gevalle as 'n beskermende groep optree[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: summarizing(en)
Nederlands: opsommend(nl)