Gaan na inhoud

optellend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordoptel
Bywoordelikoptellend
Attibutiefoptellende
op•tel•lend
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat optel, terwyl dit optel
  1. Die gewone lood-suur battery, wat gebruik word om voertuie se motors aan die gang te sit, bestaan uit ʼn aantal galvaniese selle, wat elk ʼn emk van omtrent 2 V het, en in serie met mekaar gekoppel is sodat hulle spanning (voltage) optellend is. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: adding(en), lifting(en), picking up(en)
Nederlands: optellend(nl), optillend(nl), oprapend(nl)