opwek
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | wek op |
| (in bysin) | ... dat ek | opwek |
| Verlede Tyd | ek | het opgewek |
| Onbepaalde wys | op te wek | |
| Teenwoordige deelwoord | opwekkend | |
| Verlede deelwoord | opgewekte | |
- op•wek
- Die Ishwati Emoyeni-windplaas van 140 MW sal teen 2026 begin krag lewer en kan genoeg krag opwek om 30 tot 40 groot winkelsentrums, soos Sandton City of Gateway Mall, of drie tot vyf myne van krag te voorsien/[1]
- Bindingsaspekte in beide die grond- en opgewekte toestand is bespreek.[2]
- Die mense het geglo dat Jesus Christus die Seun van God was omdat Hy iemand uit die dood opgewek het.[3]
| Vertalings: 1. kragopwekking | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. kwantumchemie | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 3. tot lewe bring | |||
|---|---|---|---|