Gaan na inhoud

organisasieklimaat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  organisasieklimaat    organisasieklimate  
organisasie + klimaat
or•ga•ni•sa•sie•kli•maat
'n Aantal meetbare eienskappe van die werksomgewing, soos direk of indirek waargeneem word deur die werkers wat hul in die omgewing bevind en wat hul gedrag en motivering beïnvloed[1]
  1. Uit die navorsingsresultate het dit geblyk dat organisasieklimaat 'n statisties hoogsbeduidende positiewe korrelasie toon met organisasiedoeltreffendheid, selfrealisasie. en selfkonsep van die proefpersone.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: organizational climate(en)
Nederlands: organisatieklimaat(nl) o