Gaan na inhoud

orig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   orig    orige       
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  orige    origes  
o•ri•ge
dit wat oorbly van die geheel, bv. verder as wat hierbo genoem is
Dis baie koekies, maar heerlik. Bêre die origes in 'n lugdigte houer.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: remaining(en)
Nederlands: overig(nl)