Gaan na inhoud

ornament

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  ornament    ornamente    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  ornamentjie     ornamentjies  
or•na•ment
(boukunde), (musiek) 'n Strukturele toevoeging wat bedoel is om die estetiese waarde te verhoog
  1. Dis klein genoeg om te hou, het ek besluit. En so het elke ornamentjie sy eie geskiedenis – ook van die groter goed. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ornament(en)
Nederlands: ornament(nl) o
Xhosa: isihombisi 7