oseaan
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| oseaan | oseane |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| oseaantjie | oseaantjies |
- Van die Griekse Okeanos, wat in mitologie die personifikasie van die wêreldsee is.
- ose•aan
- 'n Groot wêreldsee tussen kontinente en wêrelddele wat (kleiner) seë kan bevat.
- Die Stille Oseaan is die grootste oseaan ter wêreld.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor oseaan.