Gaan na inhoud

osmoregulering

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  osmoregulering     
os•mo•re•gu•le•ring
(medies), (biologie) Die proses in bv. die mens se niere wat verhoed dat daar te min of te veel water in die bloed is; die regulering van die osmotiese druk in die liggaam
  1. 8.2.3 Die regulering van die waterbalans in die interne omgewing (osmoregulering)[1]
Osmose

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: osmorgulation(en)
Nederlands: osmoregulatie(nl) v