Gaan na inhoud

osmose

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Osmose
Enkelvoud Meervoud
  osmose     
os•mo•se
(chemie) Die netto beweging van oplosmiddelmolekules, gewoonlik water, vanuit 'n gebied met 'n laer konsentrasie opgeloste stowwe na 'n gebied met 'n hoër konsentrasie deur 'n membraan wat wel oplosmiddel maar geen opgeloste stowwe deurlaat nie.
  1. Om dit te vereenvoudig, kan ons sê dat osmotiese druk die gemak verteenwoordig waarmee 'n oplossing water deur die verskynsel van osmose verkry.[1]
Osmoties, tru-osmose, osmolariteit, osmoregulering

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: osmosis(en)
Nederlands: osmose(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor osmose.