Gaan na inhoud

osoon

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die polêre osoonmolekule
Osoonoplosing in CCl4
Enkelvoud Meervoud
  osoon     
o•soon
(chemie) 'n Allotroop van suurstof met die formule O3, wat baie reaktief is en 'n kenmerkende reuk het
Osoonlaag

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ozone(en)
Nederlands: ozon(nl) o