osoonlaag
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| osoonlaag |
- o•soon•laag
- (geologie) 'n Laag in die atmosfeer op omtrent 25km hoogte waar osoon voorkom
- Die osoonlaag herstel danksy die stappe wat gedoen is. Ons kan dieselfde met aardverwarming doen.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor osoonlaag.