Gaan na inhoud

otter

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  otter    otters  
ot•ter
(soogdiere) 'n Amfibiese vleis- en visetende soogdier uit de onderfamilie op Wikispecies Lutrinae
  1. Soms is daar onaanvaarbare predasie deur otters by visteelstasies. Die beste teenvoeter vir otters is om een elektriese draad om die damme te span en teen ’n lae spanning te laai. [1]

    Hiponieme

Groototter, kleinotter

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: otter(en)
Nederlands: otter(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor otter.