Gaan na inhoud

ouerskaamte

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  ouerskaamte     
Ouergedrag in die openbaar, hul voorkoms, leefstylkeuses, waardes, of selfs hul sosio-ekonomiese status veroorsaak dikwels ouerskaamte by adolessente. (embarrassment by parents)