Gaan na inhoud

outobiograaf

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  outobiograaf    outobiograwe  
ou•to•bi•o•graaf
Iemand wat 'n boek oor sy eie lewe skryf
  1. Hulle het selfie-nemers in drie kategorieë ingedeel: kommunikeerders, outobiograwe en dié wat dit doen vir self-reklame[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: autobiographer(en)
Nederlands: autobiograaf(nl) m