outobiografie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| outobiografie | outobiografieë |
- ou•to•bi•o•gra•fie
- 'n Boek waarin die skrywer sy eie lewe beskryf
- Memoires verskil dus van 'n outobiografie in dié opsig dat memoires te doen het met gebeure en persone wat nie net om die skrywer wentel nie, terwyl 'n outobiografie groot klem op die persoonlike lewe van die skrywer self lê.[1]
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor outobiografie.