Gaan na inhoud

outobiografies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   outobiografies    outobiografiese    outobiografies  
ou•to•bi•o•gra•fies
Met betrekking tot 'n mens se eie lewensgeskiedenis
  1. Na aanleiding van die oënskynlike outobiografiese gedigte in die bundel, word Krog gevra of dit “uitdagend (is) om oor ouerskap, oor jou kinders, oor jou kleinkinders te skryf, sonder om sentimenteel te raak?”.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: autobiographical(en)
Nederlands: autobiografisch(nl)