Gaan na inhoud

outokefalie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  outokefalie     
ou•to•ke•fa•lie
(religie) Die toestand waar 'n kerk se leiers bande met 'n groter liggaam verbreek het en dus nie meer aan 'n hoër gesag rapporteer nie.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: autocephaly(en)
Esperanto: aŭtokefalio(eo)
Nederlands: autocefalie(nl) v