outonome senuweestelsel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| outonome senuweestelsel | outonome senuweestelsels |
- out•o•no•me se•nu•wee•stel•sel
- In hierdie studie is die effek van valskermspring en vryval, sowel as van visualisering, op die balans van die outonome senuweestelsel ondersoek.[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- ↑ Lewenswetenskappe Gr. 12 K2 Hersieningsmateriaal 2025; Jean Goliath; 2025
- ↑ [Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 25(1); Stresrespons van die outonome senuweestelsel op valskermspronge en vryval; C.C. Grant, N. Claassen en M. Viljoen; 2006]