outonomie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| outonomie | — |
- Van Latyn: autonomia.
- Hulp:IPA: [œu.tʊə.nʊəˈmi]
- ou•to•no•mie
- Vlaandere wil steeds meer outonomie hê.
- Pasiënte eis steeds meer outonomie op, veral m.b.t. hoe hulle lewens eindig, maar dit is soms in stryd met die outonomie van hulpwerkers.
- Die outonomie van die besigheid gaan sover as om onafhanklik van die kragnetwerk te wees.
| Vertalings: outonomie | |||
|---|---|---|---|