outonooms
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | outonoom | outonome | outonooms | |
| Vergrotend | outonomer | outonomers | ||
| Oortreffend | outonoomste | |||
- ou•to•nooms
- Partitiewe vorm van outonoom.
- Iets outonooms tree van vore oor die besluitneming oor, en die verloop sowel as die afloop van formeel gestigte onderrigleersituasies en verantwoording daarvan[1]