owerspel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| owerspel | — |
- ower•spel
- Ontrouheid in die huwelik; geslagsomgang met iemand anders as 'n eggenoot.
- Dit is dan ook die rede waarom so baie egpare skei nadat een van hulle owerspel gepleeg het,[…][1]
| Vertalings: owerspel | |||
|---|---|---|---|
- ↑ Die huweliksdaad p. 311, Tim en Beverly LaHaye, 2004