Gaan na inhoud

pêrel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Pêrels
Enkelvoud Meervoud
  pêrel    pêrels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  pêreltjie     pêreltjies  
   
(lêer)
pê•rel
'n Klein, ronde, kalkryke verdikking, deur weekdiere soos oesters rondom sandkorrels of ander vreemde voorwerpe gevorm, wat in die dier se liggaam of tussen sy liggaam en die skulp beland is
  1. Die mantel van die oester raak geïrriteerd en skei ’n beskermende vloeistof af. Hierdie vloeistof vorm lagie vir lagie om die bron van irritasie om dan uiteindelik ’n pragtige pêrel te vorm.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: pearl(en)
Nederlands: parel(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor pêrel.