Gaan na inhoud

padparade

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  padparade    padparades    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  padparadetjie     padparadetjies  
Die Springbokke het na hul sege in die finaal op 'n padparade met die rugby-Wêreldbeker deur die grootste stede in ons land getoer. (roadshow, victory tour)

    Sinonieme

oorwinningstoer