padstal
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| padstal | padstalle |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| padstalletjie | padstalletjies |
- pad•stal
- 'n Winkeltjie langs die pad wat goedere uit die kontrei verkoop, gewoonlik plaasprodukte soos vars vrugte, groente, konfyt, vleispasteie, koekies, beskuit, speserye, biltong en handgemaakte snuisterye.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor padstal.