paleis
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| paleis | paleise |
-
(lêer)
- pa•leis
- (boukunde) Amptelike woning van 'n staatshoof of ander hoogwaardigheidsbekleër, veral in 'n monargiese of keiserlike regeringstelsel.
- Morgan se sportmotorversameling was self glo legendaries. By een van sy paleise in Sandton is 'n motorhuis gebou wat 27 voertuie kon huisves.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|