Gaan na inhoud

paleontologie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  paleontologie     
pa•le•on•to•lo•gie
(wetenskap) Die studie van fossiele en die lewe in die verlede
  1. Paleontologie dank sy ontstaan aan die kombinering van geologie (suksessiewe aardlae) en biologie (fossiele)[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: paleontology(en)
Nederlands: paleontologie(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor paleontologie.