Gaan na inhoud

panteïsme

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  panteïsme     
   
(lêer)
pan•teïs•me, pante•isme
(religie) 'n Geloofsiening dat God en die natuur een en dieselfde entiteit is, dit wil sê God is alles en alles is God.
  1. Miskien sal die panteïsme vir Ronnie 'n vrugbare veld wees om sy baie besonderse siening verder te laat groei?[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: pantheism(en)
Nederlands: pantheïsme(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor panteïsme.