Gaan na inhoud

paragraaf

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  paragraaf    paragrawe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  paragrafie     paragrafies  
pa·ra·graaf
(taalkunde) 'n Paar sinne wat 'n eenheid vorm.
'n Langer teks bestaan uit 'n inleidende paragraaf, 'n liggaam met verskeie paragrawe, en 'n slot.

    Hiponieme

    Sinonieme

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: alinea(nl) om nie te verwar met paragraaf(nl) nie, wat afdeling beteken
Engels: paragraph(en)