parasiet
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
parasiet | parasiete |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
parasietjie | parasietjies |
- pa•ra•siet
- پَارَسِیتْ , meervoud: پَارَسِیتِی
- (biologie) 'n Dier of plant wat op 'n ander leef; organisme wat vir sy eie voortbestaan op 'n ander lewende organisme (die gasheer) aangewese is.
- Parasitisme is 'n simbiotiese verhouding waarin die een organisme (die parasiet) bevoordeel en die ander een (gasheer) benadeel word.
Vertalings: parasiet | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor parasiet.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | parasiet m | parasieten |
- Hulp:IPA: [paraˈsit]
-
(lêer)