Gaan na inhoud

parasimpatiese afdeling

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  parasimpatiese afdeling    parasimpatiese afdelings  
parasimpatiese + afdeling
pa•ra•sim•pa•tie•se af•de•ling
(anatomie) Dié deel van die outnome senuweestelsel wat die liggaam ná 'n noodtoestand na normaal laat terugkeer[1]
  1. Die outonome senuweestelsel het twee onderafdelings, dit is die simpatiese en die parasimpatiese afdelings.[1]

    Holonieme

Outonome senuweestelsel

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: parasympathetic nervous system(en)
Nederlands: parasympathisch zenuwstelsel(nl) o