Gaan na inhoud

pars

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek pars  
Verlede Tyd  ek  het gepars    
Teenwoordige deelwoord parsend   
Verlede deelwoord geparste   
onder druk plaas
Hulle lê wel olywe in, maar hul primêre onderneming is die pars van die olyf en die olie wat hulle botteleer. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: press(en)
Nederlands: persen(nl)
Enkelvoud Meervoud
  pars    parse  
toestel om -veral druiwe- te pars
Om bottels en kurke of skroefdoppe aan te skaf kos dalk nie 'n wynplaas se prys nie, maar voeg hierby die koste van kroonkurke, vaatjies en parse dan raak dit vinnig duur.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: press(en)
Nederlands: pers(nl) v/m