Gaan na inhoud

pasifisme

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  pasifisme     
pa•si•fis•me
(politiek) teenkanting teen oorlog of geweld
Is dit die einde van Duitsland se pasifisme?[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: pacifism(en)
Nederlands: pacifisme(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor pasifisme.