Gaan na inhoud

paskas

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  paskas    paskaste  
'n Paskas is 'n minimalistiese versameling klere wat op verskillende maniere saamgestel kan word om 'n verskeidenheid uitrustings en geleenthede te dek.

    Sinonieme

kokerkas