Gaan na inhoud

pateties

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   pateties    patetiese    pateties  
   
(lêer)
pa•te•ties
Wat jammerte, simpatie, deernis of patos wek.
  1. Steve Hofmeyr het Woensdagaand vir Nederlanders vertel: “Suid-Afrika is een van die mees patetiese lande in die wêreld.”[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: pathetic(en)
Nederlands: pathetisch(nl)