patron
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| patron | patrons |
-
(lêer)
- pa•tron
- Welgestelde persoon wat 'n kunstenaar, vakman, 'n geleerde, ens. ondersteun.
- (religie) (katolisisme) 'n Heilige wat beskou word as die beskermheer (of ondersteuner) van 'n spesifieke plek, groep, persoon of aktiwiteit, vir wie of waarvoor sy of haar voorbidding spesiaal aangeroep word.