pawiljoenkar
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| pawiljoenkar | pawiljoenkarre |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| pawiljoenkarretjie | pawiljoenkarretjies |
- op wildplase in pawiljoenkarre ry sodat jy al die diere aan alle kante sonder enige versperring kan sien (safari vehicle, game viewer vehicle, game viewing vehicle)
- safarivoertuig