pees
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| pees | pese |
- (anatomie) 'n Verlengstuk van spierweefsel wat die spier aan die been heg
- Tydens 'n gangpartytjie in die manskoshuis val 'n student deur 'n glasdeur, en sny 'n aantal pese sowel as N. ulnaris in sy linker voorarm deur. Die pese sowel as die skede van die senuweebondel word geheg.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|