Gaan na inhoud

pelsrob

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Kaapse pelsrobbe Arctocephalus pusillus
Enkelvoud Meervoud
  pelsrob    pelsrobbe  
   
(lêer)
pels•rob
(soogdiere) 'n Seesoogdier van die genus op Wikispecies Arctocephalus wat saam met die seeleeus die familie op Wikispecies Otariidae vorm
  1. Hondsdolheid by Kaapse pelsrobbe word tans as endemies in die Wes-Kaap beskou, wat beteken dat die siekte gevestig is en voortdurend onder die robbebevolking voorkom.[1]
Soogdier

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: fur seal(en)
Nederlands: zeebeer(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor pelsrob.