peper
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| peper | pepers |
-
(lêer)
- pe•per
- (plante) 'n Plant wat tot die spesie
Piper nigrum behoort. - (kookkuns) 'n Spesery vervaardig van die vrugte van 1)
- (kookkuns) Verskeie ander plante, veral uit die familie
Piperaceae wat ook speserye lewer en wat ook 'n skerp smaak het of 'n hitte-effek veroorsaak, soos die brandrissies
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor peper.