perchloraat
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| perchloraat | perchlorate |
- per•chlo•raat
- (chemie) Die suurres van die oksosuur perchloorsuur, 'n ioon met die formule ClO−4, en die soute en esters wat dit bevat
- Daarbenewens bevat Mars-grond stowwe soos perchlorate wat skadelik kan wees vir plantgroei, en het dit nie noodsaaklike voedingstowwe soos stikstof, fosfor en kalium vir plantgroei nie.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor perchloraat.