Gaan na inhoud

perifeer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   perifeer    perifere    perifeers  
pe•ri•feer
Wat die omgewing betref; buite die kern of sentrum
  1. Afgesien van die sentrale dekoderingssentra in die brein, berus die effektiewe persepsie van spraak egter ook by die intaktheid van die perifere gehoormeganisme.[1]

    Antonieme

Sentraal

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: peripheral(en)
Nederlands: perifeer(nl)