Gaan na inhoud

periodisiteit

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  periodisiteit    periodisiteite  
pe•ri•o•di•si•teit
  1. Die eienskap van periodiek wees; neiging om met gereelde tussenposes te herhaal.
  2. (wiskunde) Die eienskap van 'n funksie wat 'n herhaalde stel waardes met gereelde tussenposes vertoon.
  1. lndien die stel bydraende periodisiteite suksevol geïdentifiseer en almal stelselmatig uit die data gestroop is, behoort die korrelogram te verval na 'n beeld van willekeurige geruis.[1]
  2. Die periodisiteit van die trigonometriese funksies beteken daar is ’n oneindige aantal positiewe en negatiewe hoeke wat die vergelyking bevredig.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   1. algemeen
Engels: periodicity(en)
Nederlands: periodiciteit(nl) v
  Vertalings:   2. wiskundig
Engels: periodicity(en)
Nederlands: periodiciteit(nl) v