Gaan na inhoud

peroksied

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  peroksied    peroksiede  
per•ok•sied
(chemie) 'n Verbinding van suurstof in sy -1 oksidasietoestand wat 'n kovalente binding tussen twee suurstofatome in 'n ioon O-O2− of die ooreenstemmende radikaal bevat
  1. Die ontbinding (afbreek) van waterstofperoksied ' (H2O2) in water (H2O) en suurstofgas (O2) is ’n voorbeeld van ’n chemiese verandering. ’[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: peroxide(en)
Nederlands: peroxide(nl) o