persentiel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| persentiel | persentiele |
- per•sen•tiel
- (statistiek) (van 'n datastel) een van die 99 punte wat die geordende datastel in 100 dele van gelyke grootte verdeel
- Daar is vier maatstawwe van verspreiding: variasiewydte, kwartiele, interkwartielvariasiewydte en persentiele[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|