piepklein
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | piepklein | piepkleine | piepkleins |
- piep•klein
- (Intensiewe vorm) van klein: Baie klein; minuskuul
- Dra iets piepkleins onder jou klere – of glad niks.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|