Gaan na inhoud

piering

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Piering
Enkelvoud Meervoud
  piering    pierings  
   
(lêer)
pie•ring
Vlak, ronde houer waarin 'n koppie geplaas word.
  1. Pieringtoets is om vas te stel of konfyt dik genoeg is. Skep 'n bietjie konfyt in 'n koue piering en verkoel dit klein rukkie in die vrieskas.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: saucer(en)
Nederlands: schoteltje(nl) o