piesangtou
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| piesangtou | piesangtoue |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| piesangtoutjie | piesangtoutjies |
- pie•sang•tou
- Piesangtoutjies is die draderige stukkies wat die lengte van 'n piesang loop, en dra voedingstowwe en water deur die vrugte. (banana strings, phloem bundles)
- piesangdrade, draadweefsel