Gaan na inhoud

pigment

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  pigment    pigmente  
pig•ment
  1. (chemie) 'n Droë kleurstof, gewoonlik 'n anorganiese onoplosbare poeier
  2. (biologie) Enige kleurstof in plant- of dierselle.
  1. Rooi pigmente is verkry uit hematiet (rooi oker) en geel van limoniet (geel oker). Mangaanoksied en soms houtskool is gebruik vir swart verf terwyl wit pigment, wat nie goed bewaar nie, van kaolien of voëlmis afkomstig kan wees. [1]
  2. Chromatografie is 'n metode om gekleurde stowwe in hulle individuele pigmente te skei.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: pigment(en)
Nederlands: pigment(nl) o