pinkie
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
pinkie | pinkies |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
pinkietjie | pinkietjies |
- pin•kie
- (anatomie) Die vyfde, laaste en kleinste vinger, wat langs die ringvinger lê.
- Die arme dingetjie is so groot soos my pinkie.
- «Gee hom 'n pinkie, dan vat hy die hele hand.»
- Mense eien hulself graag meer toe as wat hulle toekom.
- «Iemand om jou pinkie draai.»
- Iemand manipuleer soos jy wil.
- «Meer verstand in sy pinkie hê as 'n ander in sy hele lyf.»
- Baie slimmer wees.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|